Tuesday 11 December 2012

Geloftefeeskalender 2012

Lys van Geloftefeeste sover inligting bekom kon word

AUSTRALIË
• Gelofteherdenking Plek: Kalgoorlie 600 km vanaf Perth, Gemeenskapsentrum
16/12: 18:00

BETHLEHEM•
Laertrek Geloftefees Plek:  Laertrek Geloftefeesterrein (Tussen Bethlehem enKestell)
15/12: 13:30 – Bring en braai / Ou danse / Boeresport /Samesang /Lees van Gelofte.
16/12: 09:30 - Vlaghysing en vlaglied
            10:00 - Gelofte diens en heraflegging van Gelofte - Ds.Dawie Kriel
            12:00 - Gelofterede - Johan de Beer (Pretoria)
            13:10 – Saam eet en kuier en kort toer na Voortrekker en ABO terreine.
Kontak: Martiens le Roux tel 082 571 5471


BLOEMFONTEIN•
Gelofteviering Plek: NHKA Gemeente Bloemfontein-Wes,  Charlie Sutton str 1,  Fichardtpark
16/12: 9:30 - Erediens en geskiedenisvertelling / Kompetisie virkinders.
Kontak: ds. Lewis Strauss 079 655 9239  of ljstrauss@lantic.net

• Laertrek Geloftefees Plek: Bloemfontein-Suid, Jagersfonteinpad, Hagesdamafdraai, plaas Williamstrip
16/12: 09:00 – Skriflesing en gebed / Vlaghysing / Geskiedenisvan die Gelofte Erediens – ds. Danie van Zyl
Kontak: Jann Schlebusch 072 959 3214 of
jann.schlebusch@gmail.com

• Bergkraal Geloftefees Plek: Bergkraal Natuurreservaat naby Maselspoort
15/12: 18:00 - Bring en braai / Volkspele
16/12: 10:00 – Biduur / Historiese vertelling / Geloftediens
Kontak: Robbie du Toit 0844016117

• Dankbaar Geloftefees 2012
Plek: Bron van Herinnering / Dam van Trane (agter Bybel huis)
15/12: Voorafbidure by Vrouemonument elke aand vanaf om18:30
16/12: 7:30 - Vlaghysing – Die Voortrekkers / Sing vanVrystaatse Volkslied / Biduur – dr. Kobus Bezuidenhout / Kranslegging –  Die Voortrekkers Plek: Vrouemonument
16/12: 9:00 - Samesang
9:15 - Geloftediens – ds. Connie Bester / Herbevestiging van die Gelofte / Feesrede – SJ de Klerk (kindersapart – Hugo Hayes) / Kranslegging by Gedenknaald met gebed
Kontak: Sam de Klerk 051 446 1899

BOSHOF•
Geloftediens Plek: NG Kerk Boshof
16/12: 09:00 - Geloftediens saam met gewone erediens – ds.Hennie van Schalkwyk van Hertzogville
Kontak: Rolanda van den Heever 053 541 0018  of rolandavdh@vodamail.co.za

BOTHAVILLE•
GeloftediensPlek: NG Kerk Meyerhof
16/12: 09:00 – Voorsang / Diens / Lees van Gelofte / Sing vanDie Stem / Dvd – Slag van Bloedrivier /Prediker: ds. Pieter van Jaarsveld
Kontak: Pieter Bruwer 083 263 5203

• Loskuil Geloftefees Plek: Loskuil Primêre Skool
16/12: 09:00 – Voorsang,09:30 – Erediens / Prediker: ds. Mias van Jaarsveld /Lees van Gelofte / Sing van Die Stem
Kontak: Frikkie Nel 082 829 5723

• Brandhoek Geloftefees Plek: Brandhoek Feesterrein (Leeudoringstalpad)
16/12: 09:00 – Voorsang / Diens / Lees van Gelofte / Sing van Die Stem.
Kontak: Pine Pienaar 056 515 3288

KAAPSTAD•
Geloftediens Tygerberg Plek: Evangelies Gereformeerde Kerk Tygerberg
16/12: 9:30 - Kerkdiens - ds. Coenie Coertze
Kontak persoon: Derik Strauss 084 408 6434

KOPPIES•
Rooiwal Geloftefees Plek: Rooiwal Feesterrein (ook bekend as Rooiwal Boereverenigingsaal)
16/12: 8:30 – Kerkdiens – ds. Nardus Bornman / Feesrede -Jaco van der Merwe / Gesamentlike ete
Kontak: Rene Jonker 083 779 0574

• Greenlands Geloftefees Plek: Greenlands Feesgrond (Tussen Koppies en Sasolburg)
15/12: 16:00 - Mini Basaar en skyfskiet  19:00 - Aandprogram
16/12: 09:30 - Kranslegging10:00 - Erediens - ds. Ockie Cilliers van Potchefstroom /Feesrede - Jacobus Cilliers12:00 - Gesamentlike ete
Kontak: Lina 056 777 1067

KROONSTAD•
Geloftediens Plek: NG Moederkerk Kroonstad
16/12: 09:00
Kontak Dries Otto 082 923 3113

KRUGERSDORP•
Paardekraal Geloftefees Plek:
Paardekraal Feesterrein
15/12: 18:00 – Kampvuurkuieraand
16/12: 06:00 - Vroeë oggenddiens - Emeritus dr. JM vanTonder / Samesang / Vlaghysing / Voorlees vandie 1880 Gelofte / Feesboodskap - ds. JPJFourie / Samesang10:55 - Voorlees van die 1838 Gelofte / Geloftediens - Ds. HA Retief / Vlagstryking en sing van
Die Stem Kontak: At von Well 082 348 3828

LINDLEY•
Groenvlei Geloftefees Plek: Groenvlei Feesterrein
15/12: 17:30 – Gesamentlike ete / Gesamentlike sang /Verskeidenheidskonsert
16/12: 09:40 – Voorlees van Gelofte / Geloftediens - ds.Tommie van Vuuren / Sing van Die Stem /Kranslegging en saamkuier
Kontak: Kobus van den Berg 082 415 6924

LONDEN• ENGELAND
Geloftefees te Londen Plek: Holy Trinity Church Hall,
185 Hermon Hill, South Woodford
16/12: 10:00 - Erediens Kontak: Ben +44(0)7904794174 of
Hans Earlehans.earle@hotmail.com

ORANIA•
Orania Geloftefees Plek: Orania Oewerpark
15/12: 08:00 – Besigtigingstoer vertrek
           18:00 – Skemeraandvlotvaart.18:30 – Voortrekkerdemonstrasie met pangewere.
           20:00 – Optrede deur Steve D / Dans en braai –Gemeenskapsaal
16/12: 09:00 - Geloftediens – ds. Koos le Roux 
           10:00 - Feesrede - prof. Andries Raath.
           11:00 - Koek, gemmerbier en braaivleisvure
Kontak: Jaco Kleynhans 053 2070 057 of jaco@orania.co.za

MOSSELBAAI•
Geloftefees Mosselbaai Plek: Mosselbaai Stadsaal
16/12: 9:00 – Geloftediens - ds Danie van Dyk / Feesrede -Bennie van Zyl
Kontak: Piet Joubert 082 562 7508

PETRUSBURG•
Petrusburg Geloftefees Plek: AP Kerk16/12: 9:30 - Geloftediens
Kontak: Willem Venter 082 336 4431
of   w.venter@absamail.co.za

PIETERSBURG•
Pietersburg Geloftefees Plek:
Gereformeerde Kerk Pietersburg-Suid en Doornkraal Feesterrein
10-15/12: Elke aand om 18:30 – Boekevat en herhaling van Gelofte
16/12: 09:00 – Vlaghysing en kranslegging.
            10:30 – Feesspreker - Willie Spies
            11:30 – Geloftediens - ds. Retief Gouws
Kontak: Johan Willemse 072 197 3134 of 015 297 5922

PRETORIA-OOS•
Pretoria-Oos Geloftediens Plek:
Pioniersmuseum,
Silverton
16/12: 9:00 – Geloftediens – dr. Paul du Toit / Ligte ete verversings
Kontak: Dries du Toit 012 803 3018 of Bessie Keun 012 8045397

VOORTREKKER MONUMENT•
Geloftediens Pretoria Plek: Voortrekkermonument
16/12: 08:30 - Samesang
            09:30 - Voorlees van Gelofte
            09:35 - Geloftediens – ds. Danie Langner
            10:45 - Onthulling van Geloftegedenkstene
Kontak: Annatjie 012 326 6770
of ontvangs@voortrekkermon.org.za.

PRIESKA•
Prieska Geloftefees Plek: Hoërskool Prieska se sportterrein
7-8/12: Uitkamp en saamkuier
14/12: 19:00 – Volkspele / Samesang envoorlesings / Boeremusiek.
15/12: 19:00 - Musiekblyspel - Sunette Bridges.
16/12: 11:00 - Gesamentlike Gelofte-aflegging
            12:00 - Sing van Die Stem gevolg deurklipstapeling
17/12: Prieska Bonanza skop af / 40-uur hengelkompetisie enboeresport
17-21/12: Velduitstappies / Visvangkompetisies / Jukskei /Boeresport
20/12: Praatjie oor konsentrasiekampe - Rudie Rousseau
Kontak: Johan vd Merwe 082 4000 625 of  Leon Peacock  072 177 4969

VANRHYNSDORP•
Vanrhynsdorp Geloftefees Plek: Lankverwacht Gasteplaas, Vanrhynsdorp
15/12: 16:00 – Saamkuier en braai
16/12: 09:00 – Geloftediens
Kontak: Sakkie 071 868 0413

VEREENIGING•
Balmoral Geloftedag Plek: Balmoral-konsentrasiekamp kerkhof
16/12: 11:00 - Geloftediens en kranslegging

WINBURG•
Rietfontein Geloftefees Plek: Rietfontein Geloftefees terrein
15/12: 16:00 - Vlaghysing /Skriflesing engebed - Jaco Kirstein / Vir die kinders boeresport, beesvelgooi,volkspele, ens.
            20:00 - Bloedrivier dvdvertoning
16/12: 09:00 - Vroeë biduur -Pieter Marx
            10:00 – Feesrede - Willie Engelbrecht
            11:30 - Geloftediens - ds. Derek Janse van Vuuren
Kontak: Mariëtte Maree 083 260 4224 of Marianne Oosthuizen 083 229 0456

• Josephinesdal :  Geloftefees Plek:Josephinesdal Feesterrein
16/12: 10:00 – Herbevestiging van Gelofte / Geloftediens
            11:30 – Saambraai
Kontak: Hendrik Steyn 082 772 7714

DUNDEE•
Bloedrivier Geloftefees Plek: Bloedrivier Geloftefeesterrein, tussen Vryheid en Dundee
13-14/12: Kenmekaar / Dvd vertoning daagliks / Jukskei / Stiltetyd daagliks 08:30 tot 09:00
15/12: Boeresport / Skyfskiet / Volksang / Perdevertoning /Afsluiting aandgodsdiens
16/12: 06:00 - Oggenddiens in wa-laer
            09:00 – Herbevestiging van Gelofte / Kranslegging
            10:00 - Herdenkingsdiens in Feessaal – ds. Piet Fourie/ Geloftediens - prof. Koos Adendorff
            12:15 – Piekniek
Kontak: Frans Schutte 083 375 5198

ELANDSFONTEIN•
Elandsfontein Geloftefees Plek: Elandsfontein Geloftefeesterrein, Machadodorp
14/12: Perdekommando / Laertrek / Saamkuier
15/12: 10:00 – Boeresport / Gesamentlike braai
            19:00 – Loslaat van “Gelofte lugballonnetjies” terwyl Die Stem gesing word.
            20:00 - Verskeidenheidskonsert
16/12: 06:00 - Samesang en vroeë biduur - Hendrik Pretoruis
            08:30 - Perdekommando vertrek
            10:00 – Geloftediens, gevolg deur feesrede - ds. Willievan Schalkwyk
            13:00 - Gesamentlike middagete
Kontak: Hendrik Pretorius 079 376 7368

HARRISMITH•
Retiefklip Geloftefees Plek: Kerkenberg Gelofte feesterrein
13/12: Laertrek / Boekevat / Kenmekaar
14/12: Kamp / Waatlemoenfees / Boekevat / Uit die Wakis /Lantern bekruip / Geskiedkundige program
15/12: Biduur / Bergwedloop / Boeresport / Boekevat /Talentkompetisie
16/12: 10:00 – Geloftediens / Erediens Hernuwing van Gelofte /Klipstapeling / Ete en saamkuier / Kampvuur
Kontak: Gary Francis 083 665 5310

BRANDFORT•
Geloftefees Plek: Brandfort Skougronde
16/12: 08:00 – Samekoms / Vertrek van perdekommando na Voortrekkerbegraafplaas / Skriflesing en gebed /Kranslegging en eresaluut van perdekommando /Voordrag.10:00 – Vertrek na skoolsaal / Vlaghysing / Samesang /Bloedrivier-geskiedenis / Boodskap tot die volk /Aflê van Gelofte / Huldeblyk / Middagete(selfvoorsienend).
Kontak: Johan Fourie 083 264 2233 / 084 559 5959

BULTFONTEIN•
Tierfontein Geloftefees Plek:
Tierfontein Feesterrein
14-17/12: Kamppeer
16/12: 08:00 – Geloftediens / Feesrede
Kontak: Herman Meiring 083 292 3427

CLANWILLIAM•
Zeekoevlei Geloftediens Plek: Seekoevlei Geloftefeesterrein op plaas Seekoevlei (Clanwilliam-Lambertsbaaipad, ongeveer 15 km vanaf Clanwilliam).
16/12: 08:30 – Saluut / Vlaghysing / Samesang /Geskiedkundige program oor Slag van Bloedrivier en Gelofte /
Verkiesing van Geloftekomitee / Komitee-aand vir 175-jaarherdenking / Erediens – ds. Herman Nieuwoudt / Aflegging van Gelofte
Kontak: Hendrik le Roux 082 3752247 of leroux@sanlam4u.co.za
Christo Smit, 022 921 3902 of christo@alazon.co.za.

HEILBRON•
Saambou Geloftefees Plek: Oranjeville
16/12: 09:00 – Geloftediens – past. Johan Grobler / Feesrede –Adv. Jan Henning
Kontak: Koos Lee kooslee@carfone.net

• Vegkop Geloftefees Plek: Vegkop Geloftefeesterrein
16/12: 09:00 – Openingseremonie / Erediens – ds. HermanGothan / Kranslegging / Feesrede – dr. Arend  Posthuma / Sing van Die Stem / Feesete
Kontak: Theuns Volschenk tjv@skysat.co.za

No comments:

Post a Comment