Tuesday 14 August 2012

Opsomming van aanvalle en moorde in die 13 dae vanaf 1 Augustus 2012

'n Opsomming van die aanvalle en moorde op ons mense in die 13 dae vanaf 1 Augustus 2012 waarvan ons kennis dra: (Dankie vir die inligting Hannes (BKA)

*WARBURTON/LOTHAIR: Tony Mason aangeval. Ernstig aangerand.

*KLERKSDORP/HARTBEESFONTEIN: Hendrien Johnstone De Lange doodgeskiet tydens ‘n plaasaanval.

*JANSENVILLE: Owen Charles, ‘n Sewentigjarige boer van die Jansenville-omgewing is dood en sy vrou ernstig beseer in 'n plaasaanval verlede nag.

*AMANZIMTOTI: Lucas Holtzhausen in ‘n koma met breinskade na barbaarse aanval deur drie swartes in Umbilostraat.

*POTCHEFSTROOM: PLAASAANVAL: Oom Jurie Barnard (82) en tannie Anna (80) aangeval, aangerand en met warm strykyster gebrand.

*RHODESFIELD, KEMPTONPARK: Karen Goosen (44) veg om haar lewe na sinnelose, barbaarse aanval deur twee swartes:

*SABIE: Mavis Koekemoer van Lewis gsiter oorval en in pikdonker stoorkamer toegesluit.


*RICHMOND: MAN DOODGESKIET: Man vermoor in Richmond kzn.geskiet en bakkie gevat het op n plaas net buite Richmond gebly.het

*SMITHFIELD: BOER AANGEVAL: Johan Neetling (56), 'n boer van Smithfield, is gisteraand beseer toe hy glo vier mans in n verdagte Toyota Corolla met 'n Noord-Kaapse registrasienommer op 'n grondpad in die omgewing van sy plaas voorgekeer het.

*ODENDAALSRUS: Anet Knoetze (64) met mes doodgesteek in haar huis.

*BRONKHORSTSPRUIT: My kleinboet is aangerand deur 'n klomp van sy Mozambiekse werkers. Hulle het hom met stompe geslaan en beide sy bene gebreek, sowel as sy arm. Hy het inwendige, en kopbeserings opgedoen en is tans bewusteloos in 'n hospital.

*CLOCOLAN: Oom Kempen Hugo oorlede na aanval.

*LINKSFIELD: Erhard Enslin, 27, is laas Vrydag is in Linksfield vermoor gevind.

*WITBANK: 73-jarige tannie vertel van haar vyf ure van hel terwyl sy verkrag en aangerand word.

*WITBANK: Plaasaanval: Elmarie Faber (54) aangerand tydens aanval:
Die merke om me. Elmarie Faber se gewrigte, is ’n onaangename herinnering aan die oggend toe sy deur gewapende mans by haar plaashuis oorval en vasgebind is.

*SUNWOODPARK: ‘n Afgetrede, welaf man deur 3 swartes aangeval. Hul het hom doodgesteek met messe nege uur die oggend in sy huis, selfoon en laptop gevat.

*AMANZIMTOTI: Malcolm Murray aangeval deur gewapendes by burgersentrum: A Toti man was attacked and brutally beaten with a gun at the civic centre.

1 comment:

  1. Hierdie subwesens is klaar besig met ons. Stop gaan hulle nie. Ons moet die wetters self stop. Lucas Holtzhausen en ek was op n tyd kollegas. Wat n skok toe ek dit lees. Ek hoop en bid hom herstel toe. In die liberale nuus, radio en gedruk hoor jy dit nooit. Selfs die toename in gevalle word deur domkop k$%%^rs soos makaap Z Petros, kamma kommissaris, ontken. Inteendeel se hy hulle slaag! wat n pot k@k!

    ReplyDelete